Gavin
Ons het sondag uit Galasiers gesien dat die wet nie meer op ons van toepassing is nie. Maar wat beteken dit prakties vir my? Wat beteken dit om nie meer onder die wet te wees nie? Jesus se ook dat ons sy “gebooie” moet hou? Wat bedoel hy daarmee? Hoe is mens nie meer onder die wet nie maar gehoorsaam tog nog dit wat in die wet is -wat in die wet staan is tog nog van toepassing? Dink solank daaroor dan gesels ons sondag daaroor.
May 7, 2008 at 8:12 pm